top of page

Eredienste

Sluit gerus aan by ons Eredienste, gewoonlik Sondag Oggend en Middag

Concert Crowd

Sondag Oggend Erediens

Elke Sondag om 09H00

Sondag Aand Erediens

Elke Sondag om 17H00

People In Church
294103105_5235441669838529_7319294687420182973_n (1).png

Hier fokus ons op mekaar,

en konsentreer op die Here...

Worship by OasevanHoopgemeente

Ons "Storie"

Bedien Rustenburgers en Almal wie beried is om 'n oor te leen.

AGS Rustenburg het nou Saamgesmelt met Oase v Hoop. n Gemeente wat totaal oop is vir di werking vd Heilige Gees. Waar di Liefde v God ons saamvoeg as die Familie v God. Met n Passie vir die verlorens van ons Dorp.

Dit is die Hart van ons Gemeente en die plek waar elkeen die ware Liefde en Omgee van Christus kan ervaar. Dit is ook hier waar ons kan groei in ons Bediening asook in die Gawes van die Heilige Gees. Jy voel waarlik deel van die gemeente wanneer jy ingeskakel het by ‘n Omgee-groep.

Besoek gerus een van ons Omgee-groepe.

Bibles

“No church can be prospered in which all the ministration comes from the pulpit”

Henry Ward Beecher

Oase van Hoop Gemeente het 'n Passie
vir die jeug.

Nicoline - ..

Tap Dance Class
Diens
04:22

Kontak ons Gerus

082 570 7571

58 Ridder St, Rustenburg Oos-Einde, Rustenburg, 2999

Thanks for submitting!

Subscribe Form

Thanks for subscribing!

bottom of page